Webinaar: MLNP™ Basiese Opleiding

Kliek op die volgende video om daarna te kyk. My kollega, Edgar Phillips verduidelik die 3 stappe van MLNP™ Basiese Opleiding: Wat is Multi-Level Neuro-Processing (MLNP)™? – Die Terapeutiese Eweknie van Kontemplatiewe Gebed – Multi-Level Neuro-Processing (MLNP)™ verwys na die verskillende maniere waarop die onderskeie areas in die brein (voor-, emosionele en agterbrein) inligting prosesseer ….  Read More

Streskapasiteit

Om in te skryf vir die volgende opleidingsprogram, kliek op die skakel hieronder: Inskrywingsvorm Slegs 2 webinaars word vanjaar aangebied: Webinaars word op die volgende datums aangebied, Elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00: WEBINAAR 1: 3 – 6 Mei 2021 OF WEBINAAR 2: 7 – 10 Junie 2021 In die volgende video ….  Read More

Die Impulsdiagram Deel 2

Om in te skryf vir die volgende opleidingsprogram, kliek op die skakel hieronder: Inskrywingsvorm In die volgende video verduidelik Edgar twee goed: die verskil tussen top-down en bottom-up processing en waarom dit so moeilik is om van gewoontes ontslae te raak en jou gedrag te verander.

Die Impulsdiagram Deel 1

Om in te skryf vir die volgende opleidingsprogram, kliek op die skakel hieronder: Inskrywingsvorm In die volgende video verduidelik Edgar twee goed: die verskil tussen top-down en bottom-up processing en waarom dit so moeilik is om van gewoontes ontslae te raak en jou gedrag te verander. Om na die video te kyk, kliek op die ….  Read More

Die Streshouer

Kliek op die onderstaande video. Hierin verduidelik Edgar hoe getraumatiseerde mense funksioneer aan die hand van die streshouer. Webinaars word op die volgende datums aangebied, Elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00: WEBINAAR 1: 3 – 6 Mei 2021 OF WEBINAAR 2: 7 – 10 Junie 2021 Kliek op die volgende skakel om ….  Read More

MLNP™ Basies & Trauma

Kliek op die skakel hieronder om die PDF dokument af te laai. Volgende werkswinkels: Potchefstroom: 6 – 9 November 2019 Bloemfontein: 27 – 30 November 2019 Koste van Opleiding: R 5 400.00