Month: August 2019

Waarom hulpverleners so gou uitbrand?

Kliek op die volgende video: Webinaars word op die volgende datums aangebied, Elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00: WEBINAAR 1:3 & 6 Mei 2021OF WEBINAAR 2:7 – 10 Junie 2021 Om in te skryf, kliek op die volgende knoppie: MLNP™ Basiese Opleiding Inskrywingsvorm

Baie geluk!

Jy het die eerste stap geneem om hulpverlening ‘n avontuur te maak! Kliek op die Video hieronder: Vir meer inligting, of enige vrae, voltooi die onderstaande vorm en kliek op SUBMIT:

Drie Faktore bepaal jou sukses

Kliek op die video hieronder: Indien jy in ‘n telefoniese afspraak belangstel, kliek op die skakel hieronder om ‘n afspraak te bespreek: Telefoniese Afspraak Kliek op die onderstaande skakel om die inskrywingsvorm af te laai. Dit bevat ook inligting oor wanneer die volgende kursus begin en waar die werkwinkel aangebied word: Inskrywingsvorm

Die MLNP™ Padkaart

Dankie vir jou belangstelling in MLNP™. Kliek op die onderstaande video. Daarin verduidelik Edgar hoe jy in 3 stappe ‘n MLNP™ fasiliteerder, sowel as ‘n Internasionaal Geregistreerde Welness Coach, kan word. Webinaars word op die volgende datums aangebied (elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00): WEBINAAR 1:03 – 06 Mei 2021 WEBINAAR 2:07 ….  Read More

Waarom Wilskrag Nie Werk Nie!

In die onderstaande video beantwoord ek die vraag: Waarom wilskrag nie werk nie. Hierdie inligting is deel van: Stap 1 (Education Phase), Afdeling A (The Basics of Functioning) wanneer jy vir die MLNP™ opleiding inskryf. Kliek op die onderstaande video om daarna te luister: Jy kan ook die volgende PDF dokument aflaai. Dit bevat die ….  Read More