Welcome to Corpworx
Delivers more than expected
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Morbi imperdiet ullamcorper erat
Jy het die eerste stap geneem om hulpverlening ‘n avontuur te maak! Kliek op die Video hieronder: Vir meer inligting, of enige vrae, voltooi die onderstaande vorm en kliek op SUBMIT:
Kliek op die video hieronder: Indien jy in ‘n telefoniese afspraak belangstel, kliek op die skakel hieronder om ‘n afspraak te bespreek: Telefoniese Afspraak Kliek op die onderstaande skakel om die inskrywingsvorm af te laai. Dit bevat ook inligting oor wanneer die volgende kursus begin en waar die werkwinkel aangebied word: Inskrywingsvorm
Dankie vir jou belangstelling in MLNP™. Kliek op die onderstaande video. Daarin verduidelik Edgar hoe jy in 3 stappe ‘n MLNP™ fasiliteerder, sowel as ‘n Internasionaal Geregistreerde Welness Coach, kan word. Webinaars word op die volgende datums aangebied (elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00): WEBINAAR 1:03 – 06 Mei 2021 WEBINAAR 2:07 …. Read More
In die onderstaande video beantwoord ek die vraag: Waarom wilskrag nie werk nie. Hierdie inligting is deel van: Stap 1 (Education Phase), Afdeling A (The Basics of Functioning) wanneer jy vir die MLNP™ opleiding inskryf. Kliek op die onderstaande video om daarna te luister: Jy kan ook die volgende PDF dokument aflaai. Dit bevat die …. Read More