Baie geluk!
Jy het die eerste stap geneem om hulpverlening ‘n avontuur te maak! Kliek op die Video hieronder: Vir meer inligting, of enige vrae, voltooi die onderstaande vorm en kliek op SUBMIT:
Die MLNP™ Padkaart
Dankie vir jou belangstelling in MLNP™. Kliek op die onderstaande video. Daarin verduidelik Edgar hoe jy in 3 stappe ‘n MLNP™ fasiliteerder, sowel as ‘n Internasionaal Geregistreerde Welness Coach, kan word. Webinaars word op die volgende datums aangebied (elke dag vanaf 08:30 – 10:30; 11:00 – 13:00): WEBINAAR 1:03 – 06 Mei 2021 WEBINAAR 2:07 …. Read More
Waarom Wilskrag Nie Werk Nie!
In die onderstaande video beantwoord ek die vraag: Waarom wilskrag nie werk nie. Hierdie inligting is deel van: Stap 1 (Education Phase), Afdeling A (The Basics of Functioning) wanneer jy vir die MLNP™ opleiding inskryf. Kliek op die onderstaande video om daarna te luister: Jy kan ook die volgende PDF dokument aflaai. Dit bevat die …. Read More