Kliek op die skakel hieronder om na die 11 minuut video te kyk:
Word ‘n Internasionaal-geregistreerde Life Coach
Om die prospektus af te laai, kliek op die volgende skakel:
Neuro-Science & Life Coaching Prospectus
Om seker te maak die kursus is regtig dit waarna jy soek, en om ons te help om seker te maak dat die kursus jou wel gaan help om jou doelwitte te bereik, kliek op die volgende skakel om ‘n telefoniese afspraak te maak:
Maak seker jy lees eers die prospektus deur voordat jy ‘n telefoniese afspraak skeduleer.
Telefoniese Afspraak – 5 tot 9 September 2022 (by Bertie Hanekom)
Telefoniese Afspraak – 12 tot 16 September (by Bertie Hanekom)
Telefoniese Afspraak – 5 tot 9 September 2022 (by Antoinette Roussouw)
Telefoniese Afspraak – 12 tot 16 September 2022 (by Antoinette Roussouw)
Maak asseblief seker jy is beskikbaar in die tydsgleuf waarin jy die afspraak skeduleer. Ons sal jou dan skakel op die afgespreekte tyd. Die gesprek sal slegs 15 minute lank wees.